Real4Real
At the beginning....

There was....

US.....

Contact us...

Favorite Links

Guest Book Page


Real BETOWER.....Jislaaik Man, Ons is hier....
Die orkes REAL4REAL van die KEIMOS,Noord-Kaapse lande is tans in die Kaap. Die groep is besig om hul 1ste CD te sny. Die afgelope drie weke speel die groep by Club Oscars in Ravensmead. REAL4REAL "they say" is een van die mees opwindendste jong orkeste wat mense in n baie lang tyd gesien het. Hulle herinner die "crowd" baie aan die Rockets van weleer. Die groep gaan vir die feesseisoen hier in die Kaap optree, The band brings to the Fairest Cape.....

Die manne van REAL4REAL is van agter: Kula Julie; Stolla Pieters;en Jaco Eiman. Voor: Martin Pretoors; Michael Woods en Boy cloete.
An irresistible blend Of Jazz Medleys, R&B, that will keep you jumping till sunrise. Accompanied by: delectable strains of Reggae Roots & Reggae Romantics. They also serve up an exciting crossover mix of African Sounds. Also...ADD a pinch of SAKIE-SAKIE, Voema!



One love, One aim, One destiny, One Jah, One Earth!



Send an email


JAH BLESSINGS AND GUIDANCE FOR ALL AFRICA'S CHILDREN
"Local is lekker" - AFRICA HAS TALENT...
Send an email